Resep: Sit die volgende in ’n pot tot dit kook: 250 g rosyntjies 250 g dadels 200 g kersies 100 g gerasperde lemoen skil 200 g botter 250 ml water 250 ml suiker 150 ml brandy Haal van hitte af en sif droë goed by: 450 ml meel 5 ml koeksoda 10 ml bakpoeier 5 ml gemmer 5 ml kaneel 100 g neute Meng dan 2 eiers in. Skep panne 3/4 vol van deeg en bak vir 60 min op 180. Stoor dit in ’n airtight houer in die kas en gooi 1 doppie brandewijn weekliks bo-oor vir tenminste 3 weke dat hy mooi ryp kan word.