Vandag weereens besef ek hoeveel mense sukkel daar buite en daar is soveel enkel ouers wat die pot self aan die kook moet hou, kos op die tafel sit, kinders moet groot maak en werk wat skaars is. As jy weet van enkel ouers, vra gerus hoe jy kan help want glo my hulle het ons hulp nodig. Al is dit help kinders rond ry of kos stuur een aand. Baie dankie aan almal wat FKNARMY ondersteun sodat ons n groot las kan ligter maak deur klomp kinders se skool fondse vir die jaar vooruit kan betaal.